Woudfontein
Toe luitenant Roelf Bester die Wiskunde-onnie Tron Marais byna kat­swink slaan het hy geweet daar kom moeilikheid … Wat hy nie geweet het nie, is dat dié moeilikheid ’n verhoging en ’n verplasing sou insluit. Skielik is hy nou kaptein Bester, bevelvoerder van die piepklein polisiestasie op Woudfontein, naby Knysna. Hier moet hy en sy twee kollegas na vermiste luislange soek, spanning tussen die pater en pastoor ontlont en ou tannies wat groot rewolwers rondswaai paai. Totdat Tron Marais as moontlike psigopaat in die Pik Botha Sanatorium, net buite Woudfontein, opgeneem word. Tron is verbitterd en woedend oor die onreg wat Roelf hom aangedoen het. Hy is geslepe en hoogs intelligent. En hy is besig om sy wraakplan vir kaptein Roelf te verfyn …
"1121996873"

8.49 In Stock
Woudfontein

Woudfontein

by Hannes Haasbroek
Woudfontein

Woudfontein

by Hannes Haasbroek

eBook

$8.49  $9.00 Save 6% Current price is $8.49, Original price is $9. You Save 6%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Toe luitenant Roelf Bester die Wiskunde-onnie Tron Marais byna kat­swink slaan het hy geweet daar kom moeilikheid … Wat hy nie geweet het nie, is dat dié moeilikheid ’n verhoging en ’n verplasing sou insluit. Skielik is hy nou kaptein Bester, bevelvoerder van die piepklein polisiestasie op Woudfontein, naby Knysna. Hier moet hy en sy twee kollegas na vermiste luislange soek, spanning tussen die pater en pastoor ontlont en ou tannies wat groot rewolwers rondswaai paai. Totdat Tron Marais as moontlike psigopaat in die Pik Botha Sanatorium, net buite Woudfontein, opgeneem word. Tron is verbitterd en woedend oor die onreg wat Roelf hom aangedoen het. Hy is geslepe en hoogs intelligent. En hy is besig om sy wraakplan vir kaptein Roelf te verfyn …

Product Details

ISBN-13: 9781415206430
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 06/01/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 208
File size: 2 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Hannes Haasbroek is in Bothaville gebore. Hy voltooi sy skoolloopbaan in Bethlehem en behaal ’n doktorsgraad in Geskiedenis aan die Universiteit van die Oranje-Vrystaat. Hy is hoof van die Geskiedenisdepartement by die Nasionale Museum in Bloemfontein en lewer gereeld bydraes tot wetenskaplike joernale, tydskrifte en koerante. Sy boek oor die lewe van die bekende sopraan Cecilia Wessels, Stem en legende, is in 2005 gepubliseer.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews