Woudfontein

Woudfontein

by Hannes Haasbroek
Woudfontein

Woudfontein

by Hannes Haasbroek

eBook

$8.49  $9.00 Save 6% Current price is $8.49, Original price is $9. You Save 6%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Toe luitenant Roelf Bester die Wiskunde-onnie Tron Marais byna kat­swink slaan het hy geweet daar kom moeilikheid … Wat hy nie geweet het nie, is dat dié moeilikheid ’n verhoging en ’n verplasing sou insluit. Skielik is hy nou kaptein Bester, bevelvoerder van die piepklein polisiestasie op Woudfontein, naby Knysna. Hier moet hy en sy twee kollegas na vermiste luislange soek, spanning tussen die pater en pastoor ontlont en ou tannies wat groot rewolwers rondswaai paai. Totdat Tron Marais as moontlike psigopaat in die Pik Botha Sanatorium, net buite Woudfontein, opgeneem word. Tron is verbitterd en woedend oor die onreg wat Roelf hom aangedoen het. Hy is geslepe en hoogs intelligent. En hy is besig om sy wraakplan vir kaptein Roelf te verfyn …

Product Details

ISBN-13: 9781415206423
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 06/01/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 208
File size: 833 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Dr. Hannes Haasbroek is hoof van die Geskiedenis-departement by die Nasionale Museum in Bloemfontein. Hy lewer gereeld bydraes tot weten­skaplike joernale en koerante en van sy kortverhale is reeds in tydskrifte gepubliseer. Sy boek oor die lewe van die bekende sopraan Cecilia Wessels, Stem en legende, is in 2005 gepubliseer en sy biografie oor Bram Fischer, ’n Seun soos Bram, verskyn in 2011. Vir laasgenoemde het hy ’n sala vir nie-fiksie ontvang. In 2012 wen sy kortverhaal By oulike mense op die platteland in die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se jaarlikse skryfwedstryd.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews