Wildernis

Wildernis

Wildernis

Wildernis

eBook

$11.49  $14.74 Save 22% Current price is $11.49, Original price is $14.74. You Save 22%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Die Eerste Wêreldoorlog gooi Sean Courtney en die skerpskutter Mark Anders se lot saam toe hulle in die loopgrawe in Frankryk ontmoet. In ’n ongerepte wildernis in Suid-Afrika bereik Mark se verterende liefde vir die eiesinnige Storm Courtney ’n hoogtepunt, terwyl sy bloedige stryd met Sean se vervreemde seun, Dirk, op die spits gedryf word. Wildernis is die vertaling van A Sparrow Falls, die derde boek in die gewilde Courtney-trilogie.

Product Details

ISBN-13: 9780795801259
Publisher: Adamastor
Publication date: 10/18/2016
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 496
File size: 1 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Wilbur Smith is in Zambië gebore en het by Rhodes Universiteit studeer. Hy het as rekenmeester gewerk, maar ’n voltydse skrywer geword toe When the Lion Feeds (vertaal en uitgegee deur Adamastor as Witwatersrand in 2014) in 1964 gepubliseer is. Hy het meer as 30 topverkopers geskryf waarvan altesaam meer as 120 miljoen kopieë wêreldwyd verkoop is.
Zirk van den Berg is in Namibië gebore, het grootgeword in Suid-Afrika, en woon deesdae in Nieu-Seeland. Hy publiseer ’n kortverhaalbundel, Ekstra dun vir meer gevoel in 1989, en daarna ’n roman, Wydsbeen. Hierna het hy Nobody Dies geskryf, sy eerste Engelse roman. ’n Ander mens is die Afrikaanse vertaling hiervan. Halfpad een ding en die Engelse vertaling Half of One Thing verskyn in 2014.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews