Wierook van verlange

Wierook van verlange

by Annelize Morgan
Wierook van verlange

Wierook van verlange

by Annelize Morgan

eBook

$5.07 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Al wat Liliane Beaudelaire oor haar ouers weet, is dat haar pa haar by ’n weeshuis in Frankryk gelos het sodat hy na haar ma in Arabië kon gaan soek. Hy het nooit teruggekeer nie. Ene monsieur Laurent bied die twintigjarige Liliane die geleentheid om Arabië toe te gaan, maar daar maak sy die skokontdekking dat hy beplan om haar as die slavin Farhah te verkoop. Durf sy hoop dat die forse sjeik Dawud haar sal help? En wat weet hy omtrent haar ware identiteit?

Product Details

ISBN-13: 9780624081050
Publisher: Melodie
Publication date: 05/05/2017
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
File size: 345 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Annelize Morgan is ‘n ou hand wat liefdesverhale betref. Sy het meer as 40 titels agter haar naam en is bekend vir haar verhale vol spanning en intrige wat in die woestyn afspeel. Sy en haar man woon op Ladismith
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews