Whitey: Sakereus van Shoprite: Voorwoord deur Johann Rupert

Whitey: Sakereus van Shoprite: Voorwoord deur Johann Rupert

by Niel Joubert
Whitey: Sakereus van Shoprite: Voorwoord deur Johann Rupert

Whitey: Sakereus van Shoprite: Voorwoord deur Johann Rupert

by Niel Joubert

eBook

$11.49  $14.74 Save 22% Current price is $11.49, Original price is $14.74. You Save 22%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Whitey Basson, een van SA se suksesvolste sakeleiers, word beskryf as “geniaal”. Whitey het ’n legende geword toe hy, in SA se beroemdste oorname, die sukkelende OK Bazaars vir R1 gekoop het. In dié gemagtigde biografie vertel die bekroonde sakejoernalis Niel Joubert die volle storie van Whitey se opkoms en fabelagtige sukses. Van ’n paar klein winkels, gewaardeer teen R1 miljoen, het hy Shoprite in Afrika se grootste kleinhandelaar omskep – en die 35ste grootste kleinhandelaar in die wêreld.

Product Details

ISBN-13: 9780624089193
Publisher: Tafelberg
Publication date: 11/11/2022
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 276
File size: 4 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Niel Joubert is ’n bekroonde sakejoernalis wat vir Sake24 en Finweek geskryf het. Hy was ook die mede-digitale redakteur van Sake vir Netwerk24. Hy het grade in Rekeningkunde en Joernalistiek sowel as sy MBA-graad aan die Universiteit Stellenbosch verwerf. Hy woon in Somerset-Wes en werk as kommunikasiebestuurder vir Momentum Investments.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews