Wenkbrou

Wenkbrou

by Deborah Steinmair
Wenkbrou

Wenkbrou

by Deborah Steinmair

eBook

$10.99  $12.90 Save 15% Current price is $10.99, Original price is $12.9. You Save 15%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

In hierdie roman betree die leser weer saam met die eksentrieke Aga en Jesse (met wie ons in Die Neus kennis gemaak het) ’n vreemde wêreld, dié van die amper Amish-agtige sekte in die Oos-Vrystaat. Wanneer Jesse verneem dat die kleinseun van moeder Motle, hoof van die Susters en lewenslange vriendin van haar ouma, vermis en vermoedelik vermoor is, besluit sy en Aga om daar te gaan ondersoek instel. Hulle maak kennis met die groep nonne en die patriargale Volgelinge wat leef volgens die ouderwetse geskrifte van hul menslike Herder. En, soos mens kan verwag by hierdie skrywer se unieke, heerlike vorm van speurverhaal, is dit nie lank voor hulle ’n rits rare, fantastiese ervarings beleef nie. Hulle word weer eens bygestaan deur deur die rowwejack dude, Claude. Dié slag met die verdere hulp van sy nuwe vriendin, die wit sangoma Stasi Soldatos. Satiries, lig, vars

Product Details

ISBN-13: 9780798158688
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 09/15/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 192
File size: 2 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Deborah Steinmair het in Pretoria grootgeword. Sy het ’n BA-graad in Engels en Drama behaal en ’n Honneurs in Drama. Sy was onder andere assistent vir ’n reisende poppespeler en lektor in Engels. Tans is sy vryskut kopieskrywer, redakteur, proefleser en skrywer. Haar debuutdigbundel, A See-through Suitcase , is in 2003 deur Genugtig gepubliseer. Haar debuutroman, Marike se laaste dans, het in 2010 verskyn en is in 2011 bekroon met die Jan Rabie Rapport-prys; dit was ook op die kortlys vir die M-Net Literêre pryse in die Afrikaanse kategorie. Sy het intussen twee onkonvensionele spanningsromans gepubliseer: Poppekas en Die neus. Die skrywer woon in Pretoria. Sy het twee dogters.

Read an Excerpt

In hierdie roman betree die leser weer saam met die eksentrieke Aga en Jesse (met wie ons in Die Neus kennis gemaak het) ’n vreemde wêreld, dié van die amper Amish-agtige sekte in die Oos-Vrystaat. Wanneer Jesse verneem dat die kleinseun van moeder Motle, hoof van die Susters en lewenslange vriendin van haar ouma, vermis en vermoedelik vermoor is, besluit sy en Aga om daar te gaan ondersoek instel. Hulle maak kennis met die groep nonne en die patriargale Volgelinge wat leef volgens die ouderwetse geskrifte van hul menslike Herder. En, soos mens kan verwag by hierdie skrywer se unieke, heerlike vorm van speurverhaal, is dit nie lank voor hulle ’n rits rare, fantastiese ervarings beleef nie. Hulle word weer eens bygestaan deur deur die rowwejack dude, Claude. Dié slag met die verdere hulp van sy nuwe vriendin, die wit sangoma Stasi Soldatos. Satiries, lig, vars

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews