Weerlose meganika
'n Tydjie terug is ’n merkwaardige vonds gemaak: ’n koperplaatfoto wat tydens die Slag van Bloedrivier geneem is . . en dit wys drie engele teen die oggendmis! Die neerdaal van die engele word die hoogtepunt van die jaarlikse gedenkopvoering in Welkom. Maar vanjaar, tydens die kleedrepetisie, word die hoofengel vermoor . . . en die koperplaatfoto het verdwyn! ’n Heerlik aweregse roman, sowel ryke verbeeldingsvlug as skerp satire.
"1137612184"

10.99
In Stock
5
1
![Weerlose meganika](http://img.images-bn.com/static/redesign/srcs/images/grey-box.png?v11.10.4)
Weerlose meganika
320![Weerlose meganika](http://img.images-bn.com/static/redesign/srcs/images/grey-box.png?v11.10.4)
Weerlose meganika
320
10.99
In Stock
Product Details
ISBN-13: | 9780624091363 |
---|---|
Publisher: | Tafelberg |
Publication date: | 09/01/2020 |
Sold by: | Barnes & Noble |
Format: | eBook |
Pages: | 320 |
File size: | 473 KB |
Language: | Afrikaans |
About the Author
From the B&N Reads Blog