Wanneer woorde ontbreek: Hoe om te troos in tye van verlies

Wanneer woorde ontbreek: Hoe om te troos in tye van verlies

by Braam Klopper
Wanneer woorde ontbreek: Hoe om te troos in tye van verlies

Wanneer woorde ontbreek: Hoe om te troos in tye van verlies

by Braam Klopper

eBook

$7.99  $9.03 Save 12% Current price is $7.99, Original price is $9.03. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Jy kry die vreeslike nuus. Iemand vir wie jy omgee moes 'n geliefde aan die dood afstaan. Jou eerste gedagte is dat jy dadelik wil bel, maar dan besef jy - jy weet glad nie wat om te sê nie. As jy al ooit só gevoel het, is dié boek vir jou bedoel. Braam Klopper, predikant en pastorale terapeut van Kemptonpark-Oos, spits homself toe op die hantering en verwerking van rou. Hy weet presies waarmee ons worstel as ons wil uitreik, maar sprakeloos staan voor die pyn van ander. Wanneer woorde ontbreek bevat vele praktiese riglyne. Dit wys op die verskillende "routake" wat deurgevoer moet word, en lys alles wat met 'n geliefde se dood afgehandel moet word. Braam bekyk ook die impak van selfdood of die dood van 'n kind op die rouproses. 'n Onontbeerlike, wyse gids vir ons donkerste tye.

Product Details

ISBN-13: 9780796321954
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 07/01/2019
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 168
File size: 309 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Braam Klopper is reeds 33 jaar lank 'n leraar by die NG gemeente Kempton Park-Oos. Hy is ook 'n pastorale terapeut wat spesialiseer in rouberading en het 'n CD-reeks oor dié onderwerp, Gesprekke oor rou, uitgegee. Laasgenoemde is 'n unieke produk aangesien dit rouberading bied aan mense wat nie by terapeute kan uitkom nie. Braam tree gereeld op as spreker by toerustingsgeleenthede soos mediese kongresse, en help ook om predikante, pastore, maatskaplike werkers, ander mediese personeel en gemeentelidmate toe te rus vir rouberading. Hy bied 'n weeklikse program, Verstaan jy wat jy lees, op Radio Kansel aan en tree ook gereeld op as kenner op RSG, Pretoria FM, Groot FM, Radio Laeveld, Radio Namakwaland en die TV-program Kruiskyk. Hy het ook bygedra tot die boek Leeg - God se troos na swangerskapverlies of miskraam.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews