Wanneer Kuber-liefde Tuimel

Wanneer Kuber-liefde Tuimel

by Tanja Joubert
Wanneer Kuber-liefde Tuimel

Wanneer Kuber-liefde Tuimel

by Tanja Joubert

Paperback

$11.99 
  • SHIP THIS ITEM
    Qualifies for Free Shipping
  • PICK UP IN STORE
    Check Availability at Nearby Stores

Related collections and offers


Overview

Dit klink soos 'n sprokie: Alet, 'n weduwee, en Bernhard, sjarmant en aantreklik, ontmoet oor die internet en raak smoorverlief op mekaar. Alhoewel Alet oop kaarte met Bernhard speel oor haar lewe en haar kinders, kan dieselfde nie van Bernhard gesê word nie.

Die droom spat aan skerwe wanneer Bernhard in 'n koma beland en Alet tot haar verbystering agterkom dat hul verhouding op leuens gebou is. As sy geweet het van die dinge wat Bernhard vir haar weggesteek het, sou sy nooit in 'n verhouding met hom betrokke geraak het nie.

Wat gaan Alet maak met die nuwe inligting? Sy kan nie vir Bernhard konfronteer nie want hy is steeds in 'n koma. Maar sy maak 'n ander plan...

'n Verhaal oor die slaggate van internet-verhoudings.

Product Details

ISBN-13: 9798843862176
Publisher: Independently published
Publication date: 08/03/2022
Pages: 150
Product dimensions: 5.50(w) x 8.50(h) x 0.32(d)
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews