Vyf-en-veertig skemeraandsange: uit die eenbeendanser se werkruimte

by Breyten Breytenbach

eBook

$10.49  $11.97 Save 12% Current price is $10.49, Original price is $11.97. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

’n Nuwe digbundel deur een van Afrikaans se heel grootste digters is altyd ’n gebeurtenis, en vyf-en-veertig skemeraandsange is ’n besonderse toevoeging tot die merkwaardige oeuvre van hierdie meesterdigter. In sy jongste bundel (volledige titel: vyf-en-veertig skemeraandsange uit die eenbeendanser se werkruimte) kom die leser weer eens onder die indruk van Breyten Breytenbach se verbluffende hantering van beelde, vind ons weer eens die belangrikste motiewe in sy werk – die magiese spel met die taal en die woord self, die dans, liefde, verganklikheid.

Product Details

ISBN-13: 9780798166478
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 05/19/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 98
File size: 2 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Breyten Breytenbach woon al dekades lank in Parys, Frankryk en is ook ’n bekende skilder. Sy poësie en prosa het in verskeie tale verskyn, maar sy werk is veral bekend in Suid-Afrika, Frankryk, Nederland, Engeland en Amerika. Hy het twee keer die Hertzogprys vir poësie ontvang – in 1999 en 2008. Die windvanger is bekroon met die Hertzogprys, WA Hofmeyr-prys, UJ-prys en Protea Poësieprys.

Read an Excerpt

’n Nuwe digbundel deur een van Afrikaans se heel grootste digters is altyd ’n gebeurtenis, en vyf-en-veertig skemeraandsange is ’n besonderse toevoeging tot die merkwaardige oeuvre van hierdie meesterdigter. In sy jongste bundel (volledige titel: vyf-en-veertig skemeraandsange uit die eenbeendanser se werkruimte) kom die leser weer eens onder die indruk van Breyten Breytenbach se verbluffende hantering van beelde, vind ons weer eens die belangrikste motiewe in sy werk – die magiese spel met die taal en die woord self, die dans, liefde, verganklikheid.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews