Vurig op Flaminkevlei

Vurig op Flaminkevlei

by Trish Goosen
Vurig op Flaminkevlei

Vurig op Flaminkevlei

by Trish Goosen

eBook

$5.07 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Vir die eerste keer ná haar man se dood neem Belinda haar dogtertjie met vakansie na Velddrif om in tannie Wollie se “chalet op Flaminkevlei” te gaan bly. Belinda het besluit om haar lewe aan haar kind te wy en mans af te sweer. Om een geliefde te verloor was pynlik genoeg. Dan kom die aantreklike Liam Naudé tot haar redding toe haar hond in die rivier in foeter. Boonop kuier hy gereeld by tannie Wollie om navorsing vir die een of ander boek te doen. En nou kan Belinda hom nie ontduik nie . . .

Product Details

ISBN-13: 9780624080565
Publisher: Satyn
Publication date: 12/06/2016
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 224
File size: 324 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Etresia (Trish) Goosen is in Kaapstad gebore, het grootgeword in Florida aan die Wesrand en matrikuleer aan die Hoërskool Vredenburg op die Weskus. Trish woon tans saam met haar man op Vredenburg en is verslaggewer by die Weslander.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews