Vuilspel

Vuilspel

by Bettina Wyngaard
Vuilspel

Vuilspel

by Bettina Wyngaard

eBook

$8.49  $9.00 Save 6% Current price is $8.49, Original price is $9. You Save 6%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Niemand spreek haar as Nicola de Wee aan nie. Vir Blackie, die kollega in wie se plek sy telkens bevorder word, is sy “ounooi”; vir Peters, wat onredbaar beenaf op haar is, is sy “kaptein”; haar priestervriendin Sally noem haar “Nic”. Dis net die Khayelitsha-stasiebevelvoerder vir wie sy “kaptein De Wee” heet. Die nag toe hulle na ’n brandende voertuig uitgeroep word, kon kaptein De Wee nie droom dat dit Thandi se motor is nie, dat sy later haar grusaam verminkte lyk sou moes uitken, en watter verreikende uitwerking die moord op haar vriendekring sou hê nie. Allermins dat sy uiteindelik die ondersoek na die moord sou moes lei. Maar om die agt moordenaars op te spoor en hul motief te ontrafel, is nie die enigste uitdaging waarvoor Nicci in hierdie ongewoon verweefde misdaadroman staan nie. Sy het self ’n geheim wat sy slim verdoesel. Tot die aand dat sy en Blackie en Peters ’n potjie maak.

Product Details

ISBN-13: 9781415205327
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 02/01/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 176
File size: 1 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Bettina Wyngaard het in Grabouw grootgeword en woon steeds in die Overberg. Sy het regte aan die Universiteit van Stellenbosch gestudeer, waar sy ’n B.A. en LL.B. behaal. Hierna werk sy as prokureur. Sy is bekroon met die Jan Rabie Rapportprys vir haar eerste boek, Troos vir die gebrokenes.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews