Vriende en verraad: Karatekas #1

Vriende en verraad: Karatekas #1

by Anzil Kulsen
Vriende en verraad: Karatekas #1

Vriende en verraad: Karatekas #1

by Anzil Kulsen

eBook

$2.49  $3.00 Save 17% Current price is $2.49, Original price is $3. You Save 17%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Warren het in die laaste kampioenskappe die beste in die dojo gevaar. Hy ontdek dat sy beste vriend, Divan, wat al ’n rooi gordel het, bedreig voel deur hom. Die verhouding tussen hulle versleg toe Warren ook gekies word om na die groot kampioenskap in Durban te gaan. Warren vind uit dat sy ma nie genoeg geld het om die inskrywingsgeld te betaal nie. Hy wil sterf van teleurstelling. Kyla bring al hoe meer tyd by Warren deur en hy vertrou Divan al hoe minder. Gaan Warren by die kampioenskap in Durban uitkom? Hoe gaan hy kies tussen Divan en Kyla ?

Product Details

ISBN-13: 9781432305406
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 09/23/2014
Series: Karatekas , #1
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 64
File size: 3 MB
Age Range: 6 - 9 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Anzil Kulsen is ’n bekende jeugboekskrywer van Upington. Van haar debuutroman vir tieners, Zita, het meer as 20,000 boeke verkoop. Sy publiseer gereeld in tydskrifte en is passievol oor lees en kinders. Voltyds werk sy as leesprojekfasiliteerder waar sy groot en klein leer lees en skryf. Sy waag haar hand hier die eerste keer aan ’n boek vir jonger kinders -- met baie groot sukses.
Alinde Lombaard slaag met haar sketse wat aan ’n strokiesboek laat dink, om die drama en humor in hierdie reeks vas te vang. Net om na die sketse te kyk, is pure genot.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews