Vrae en feite vir nuuskierige agies #2: Vir kinders van alle ouderdomme

Vrae en feite vir nuuskierige agies #2: Vir kinders van alle ouderdomme

by Riette Hugo
Vrae en feite vir nuuskierige agies #2: Vir kinders van alle ouderdomme

Vrae en feite vir nuuskierige agies #2: Vir kinders van alle ouderdomme

by Riette Hugo

eBook

$7.99  $9.00 Save 11% Current price is $7.99, Original price is $9. You Save 11%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Is jy ’n nuuskierige agie wat wil weet of dinosourusse ooit gekloon sal word? Het jy al gewonder hoekom kruisies soene simboliseer? Of waarom mans vandag nog dasse dra? Die legendariese opvoedkundige Riette Hugo het vir RSG antwoorde op dié vrae, en nog vele meer, saamgestel. Vrae en feite vir nuuskierige agies #2 is propvol inligting, riglyne en wenke vir kinders van alle ouderdomme.

Product Details

ISBN-13: 9781776093946
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 04/01/2019
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 176
File size: 14 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Age Range: 8 - 14 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Riette Hugo is ’n veteraan in die veld van opvoedkunde en ’n gerespekteerde eksaminator. Sy was vir 48 jaar onderwyser en het verskeie taalhandboeke en studiegidse geskryf. Van kleins af kon sy nie genoeg kry van interessante stories oor ons leefwêreld nie.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews