Volmink

Volmink

by Hennie Aucamp
Volmink

Volmink

by Hennie Aucamp

eBook

$9.49  $10.36 Save 8% Current price is $9.49, Original price is $10.36. You Save 8%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Volmink is sekerlik ’n hoogtepunt in Hennie Aucamp se oeuvre. Dit is ’n manjifieke voorbeeld van ’n boek wat lokale waarnemings saambring met ’n wyer blik op die wêreld. Sy verhaal “Vir vier stemme” geld vandag steeds as een van die indrukwekkendste kortverhale in Afrikaans.

Product Details

ISBN-13: 9780624078104
Publisher: Tafelberg
Publication date: 07/17/2016
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 95
Sales rank: 993,065
File size: 252 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Hendrik Christoffel Lourens (Hennie) Aucamp het bekendheid verwerf as akademikus, dramaturg, kabaret- en kortverhaalskrywer, en digter. Hy is gebore in Dordrecht in die Oos-Kaap op 20 Januarie 1934 en het grootgeword op die plaas Rust-mijn-ziel in die distrik Jamestown. Hy het aan die universiteite van Stellenbosch, Leuven (België) en Colombia (New York) studeer. Hy het die kwalifikasies BA, SOD, MA en DEd behaal. Hy was vir dertig jaar verbonde aan die fakulteit opvoedkunde aan die Universiteit van Stellenbosch, tot met sy uittrede in 1994. Aucamp debuteer in 1963 met prosa, Een somermiddag, landelike sketse en vertellings. Toekennings op skryfgebied sluit onder andere die volgende pryse in: Tafelberg-prys (1970); WA Hofmeyr-prys (saam met Chris Barnard, 1974); ATKV-toneelprys (1980); Hertzogprys (1982); Fleur du Cap-prys vir die beste inheemse toneelteks van die jaar (1987); Recht Malan-prys (1997). Hy is ook al die vader van literêre kabaret in Suid-Afrika genoem. Hennie Aucamp is oorlede op 20 Maart 2014.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews