Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika

Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika

by Johan Marais
Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika

Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika

by Johan Marais

eBook

$12.99  $17.00 Save 24% Current price is $12.99, Original price is $17. You Save 24%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Hierdie gedetailleerde en uitvoerige gids tot die 151 slange inheems in Suider-Afrika dek al die belangrike aspekte van slangbiologie en -gedrag. 'n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika, nou in sy tweede uitgawe, is bygewerk, hersien en uitgebrei om minstens 11 onlangs ontdekte en 30 heringedeelde spesies en subspesies in te sluit. Nuwe inligting, gegrond op internasionale wetenskaplike navorsing, is by die besprekings van gedrag, uitkenning, voortplanting en slanggif ingesluit. Kenmerke van hierdie uitgawe is: Spesiebeskrywings word nou van volkleurfoto's vergesel; eenvoudige ikone verskaf wesenlike inligting met 'n oopopslag; 'n Afsonderlike 'Kyk uit vir' -kassie help om spesies vinnig in die veld uit te ken en hoofstukke oor klassifikasie en uitkenning, die aanhou van slange, en die voorkoming en behandeling van slangbyt vul die spesiebeskrywings aan. Hierdie leesbare en gebruikersvriendelike gids sal van onskatbare waarde wees vir herpetoloë, slangversamelaars, voetslaners, tuiniers, kampeerders en huiseienaars, of enigeen wat hierdie fassinerende en misverstane reptiele kan teëkom of meer van hulle wil weet.

Product Details

ISBN-13: 9781775842293
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 05/21/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 312
File size: 26 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Johan Marais, 'n entrepreneur, natuurkenner en fotograaf, het die afgelope twintig jaar 'n aansienlike bydrae tot die bewaring van die reptiele gelewer. Hy het talle lesings oor reptiele gelewer, is 'n gewese voorsitter van die Herpetologiese Vereniging van Afrika en dien as lid van die Krokodilspesialisgroep (Spesieoorlewingskommissie) van die Wêreldbewaringsunie (IUCN). Hy is die skrywer van verskeie boeke, tegniese verhandelings en populêre artikels, sowel plaaslik as oorsee.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews