Volledige Fotografiese Veldgids: Voels van Suider-Afrika

Volledige Fotografiese Veldgids: Voels van Suider-Afrika

by Ian Sinclair
Volledige Fotografiese Veldgids: Voels van Suider-Afrika

Volledige Fotografiese Veldgids: Voels van Suider-Afrika

by Ian Sinclair

eBook

$13.99  $18.50 Save 24% Current price is $13.99, Original price is $18.5. You Save 24%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Die grootste en omvattendste fotogids van Suider-Afrika se voëls in een boekdeel, dié boek verleen ’n nuwe dimensie aan die uitkenning van voëls in die streek. Dit beskryf en illustreer al 958 voëlspesies plus 17 spesies van Antarktika en die eilande van die Suidelike Yssee. Meer as 2 500 kleurfoto’s wys verekleedverskille en kleurmorfe. Die teks fokus op uitkenning, roepe, habitat, status, broeibesonderhede en kos. Verspreidingskaarte wys stand- en trekvoëlstatus en voëldigtheid, en kalenderbalke wys wanneer spesies broei. ’n Onontbeerlike metgesel in die veld.

Product Details

ISBN-13: 9781775845676
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 03/10/2017
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 432
File size: 28 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Ian Sinclair word erken as een van Afrika se voorste voëlkykers en het talle ekspedisies gelei om voëls op te spoor en na te vors. Hy is die mees gepubliseerde skrywer oor die voëls van Afrika en aanliggende eilande met meer as 20 voëlboeke agter sy naam.
Peter Ryan is direkteur van die FitzPatrick Institute of African Ornithology, Universiteit van Kaapstad, en was voorheen president van BirdLife Suid-Afrika. Hy is die skrywer van verskeie boeke oor voëls en subantarktiese eilande.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews