Voëls van Eenderse Vere

Voëls van Eenderse Vere

by Susan Long
Voëls van Eenderse Vere

Voëls van Eenderse Vere

by Susan Long

eBook

$2.49  $3.00 Save 17% Current price is $2.49, Original price is $3. You Save 17%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

’n Innemende verhaal in rym oor ’n pragtige African Grey-pappegaai, Nebukadnesar die Derde, en sy onwaarskynlike speelmaat, Belinda die hommelby. Nebukadnesar woon diep in die oerwoud van Afrika. Hy word kleurvol in die lewe geroep wanneer hy sy vlerke sprei om te vlieg, en sodoende sy pragtige veredos tentoonstel soos hy saam met sy geveerde vriende deur die lug sweef en duik. Maar elke diertjie moet ’n spesiale speelmaat hê! Belinda die by is Nebukadnesar se goeie maat en na ’n dag se harde werk, speel hulle heerlik saam wegkruipertjie in die oerwoud. Na hulle lekker gelag en nog lekkerder saam gespeel het, kry elkeen vir hulle ’n lêplekkie in ’n tamaaie ou boom en maak gereed vir ’n goeie nagrus. Claire Norden se bekende illustrasiestyl is helder en vrolik en hou bekoring in vir jonger lesers.

Product Details

ISBN-13: 9781775841203
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 09/18/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 28
File size: 6 MB
Age Range: 3 - 6 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Susan Long is in Johannesburg gebore en getoë en het by die Universiteit van die Witwatersrand gegradueer met Engelse Literatuur as hoofvak. Sy en haar man woon tans in Johannesburg, maar dit is die wildenes en sy inwoners wat vir haar die meeste bekoring inhou.
Claire Norden is ’n grafiese ontwerpkunstenaar wat spesialiseer in kinderboekillustrasies. Sy het sewe jaar gelede haar loopbaan as illustreerder begin met ’n reeks van ses Afrika-volksverhale (Art Publishers), beskikbaar in sowel Afrikaans as Engels. Haar helder en vrolike sketse vind aanklank by jong lesers. Claire woon tans saam met haar gesin in Durban, Suid-Afrika.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews