Vind God in die gewone

Vind God in die gewone

by Tom Smith
Vind God in die gewone

Vind God in die gewone

by Tom Smith

eBook

$10.49  $11.74 Save 11% Current price is $10.49, Original price is $11.74. You Save 11%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Ons raak afgestomp en gewoond aan 'n lewe waarin dit voel asof God afwesig is. Maar God woon in die gewone en ons moet leer om Hom daarin te sien. Dit beteken dat ons opnuut die lewe beleef as betowerend en vol van God se teenwoordigheid. Tom Smith help ons om 'n paar gewone gebruike as verkykers te gebruik om ons te help om meer bewus te raak van God se teenwoordigheid in ons lewe: ons slaap, wakker word, soek, eet, reis, werk, speel, seer, rus en in die dood. 

Product Details

ISBN-13: 9780796323224
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 03/01/2024
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 256
Sales rank: 743,271
File size: 321 KB
Language: Afrikaans

About the Author

​Tom Smith is een van die leraars by Fontainebleau Gemeenskapskerk. Hy studeer aanvanklik by RAU en behaal sy meesters- en doktorsgraad aan die Universiteit van Pretoria. Hy is getroud met Lollie en hulle het twee kinders. Tom het al drie boeke uitgegee en hou van studeer. Hy bly in Randburg, Johannesburg. 
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews