Veldhospitaal 12

Veldhospitaal 12

by Marinda van Zyl
Veldhospitaal 12

Veldhospitaal 12

by Marinda van Zyl

eBook

$11.49  $12.90 Save 11% Current price is $11.49, Original price is $12.9. You Save 11%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Toe briewe en 'n dagboek in 'n koekblik op die solder van die ou plaashuis gevind word, ontdek Jurgens en Susan Schoeman hulle is die nasate van die Duitser Helmut Schumann. Helmut, 'n negentienjarige mediese student, moes van 1905 tot 1907 in die veldhospitaal vir Herero- en Namagevangenes in Lüderitzbucht werk. In pleitbriewe aan sy ma en die huishoudster, Grete dokumenteer hy sy wroegings en liefdeskapades, maar veral die onmenslike omstandighede waaronder hy moet werk. 

Product Details

ISBN-13: 9780624092117
Publisher: Tafelberg
Publication date: 10/25/2021
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 260
File size: 458 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Marinda van Zyl is in Namibië gebore, maar woon deesdae in Langebaan aan die Weskus. Haar historiese romans sluit in: Wilhelmina Radebe kom tuis (2011), Amraal (2015), Dors (2018) en Rooiborslaksman (2020). Haar nuutste boek is Veldhospitaal 12 (2021).  
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews