Vaslê

Ons het op 'n plaas naby Lambertsbaai gewoon totdat ek 9 jaar oud was en al wat ek daar kon vaslê was koejawels. Ons het natuurlik ook die veldkosse geken en het baie soorte bessies geëet en bolle en knolle wat ons uitgegrawe het. My oorlidde pa het daardie jare vir Lambertsbaai se Fabriek vis gevang. Toe verplaas hulle hom na Doornbaai en het hy weer vir daardie Fabriek vis gevang. Op Doornbaai was daar nie vrugtebome nie maar daar was wel baie veldkosse wat ons gegrawe het. Toe word my oorlidde pa siek en kon hy nie meer op die see werk nie. Ons het toe Koekenaap toe getrek en by 'n boer op 'n besproeiingserf gaan woon waar hulle wisselbou toegepas en die gewasse uit die Kanaal natgelei het. Op al hierdie erwe was vrugtebome wat baie voordelig was vir die arm kinders wat moeilik oorleef het. My oorlidde ma het 'n klompie hoenders aangehou en my oorlidde pa het 'n paar groente beddings gehad en 'n skuit met hardernette. Dit was al wat ons gehad het om van te leef.

"1115194495"

1.4 In Stock
Vaslê

Vaslê

by Chris Huisamen
Vaslê

Vaslê

by Chris Huisamen

eBook

$1.40 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Ons het op 'n plaas naby Lambertsbaai gewoon totdat ek 9 jaar oud was en al wat ek daar kon vaslê was koejawels. Ons het natuurlik ook die veldkosse geken en het baie soorte bessies geëet en bolle en knolle wat ons uitgegrawe het. My oorlidde pa het daardie jare vir Lambertsbaai se Fabriek vis gevang. Toe verplaas hulle hom na Doornbaai en het hy weer vir daardie Fabriek vis gevang. Op Doornbaai was daar nie vrugtebome nie maar daar was wel baie veldkosse wat ons gegrawe het. Toe word my oorlidde pa siek en kon hy nie meer op die see werk nie. Ons het toe Koekenaap toe getrek en by 'n boer op 'n besproeiingserf gaan woon waar hulle wisselbou toegepas en die gewasse uit die Kanaal natgelei het. Op al hierdie erwe was vrugtebome wat baie voordelig was vir die arm kinders wat moeilik oorleef het. My oorlidde ma het 'n klompie hoenders aangehou en my oorlidde pa het 'n paar groente beddings gehad en 'n skuit met hardernette. Dit was al wat ons gehad het om van te leef.

Product Details

BN ID: 2940044468382
Publisher: Kameeldoring Boeke
Publication date: 04/13/2013
Sold by: Smashwords
Format: eBook
File size: 835 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Ek is 'n Weskus Klong wat so arm grootgeword het dat ek die skool na Std. 7 verlaat het. Later Matriek oor die pos gemaak. Eerste jare na skool kontrak werk oor die hele land gedoen. Later by die Diamantmyne gaan werk. Kursusse gedoen in die Maatskappy en die laaste jare opleiding gedoen op Grondverskuiwingsmasjiene. Groot gedeelte van my Pensioen verloor in 'n besigheid. Nou probeer ek boeke skryf vir oorlewing.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews