Valsrivier

Valsrivier

by Dominique Botha
Valsrivier

Valsrivier

by Dominique Botha

eBook

$9.49  $11.00 Save 14% Current price is $9.49, Original price is $11. You Save 14%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

“Jy is te naby aan die water,” fluister Paul. “Babers slaap in die modder. Hulle sal wakker word as jy op hulle trap.” Paul en Dominique se sorgelose kinderdae op ’n Vrystaatse plaas is vir ewig verby wanneer hul ouers se linkse politiek die skoollewe op die dorp ontmoontlik maak. Hulle word weggestuur na kosskole in Natal. Paul is ’n belowende jong digter, sy suster sy vertroueling. Maar Paul is vol woede en sy ontwaking word ’n afwaartse spiraal. Hulle vlieg London toe om die bedrukking van Suid Afrika te ontsnap, maar hy gaan ook sy dood tegemoet. Dominique Botha se roerende debuutroman is ’n elegie vir die lewe van haar kleintyd en haar verlore broer. Die boek is op ware gebeure gebaseer.

Product Details

ISBN-13: 9781415205426
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 08/08/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 202
File size: 433 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Dominique Botha het op die plaas Rietpan in die Vrystaat grootgeword. Sy is ’n lid van die Pirogue Kollektief en dien op die raad van die Afrikasentrum en die Yellowwoods Kunstrust, organisasies wat ’n wye verskeidenheid kunsaktiwiteite bevorder en ondersteun. Sy het ’n ma in Kreatiewe Skryfwerk aan Wits Universiteit verwerf. Sy woon in Johannesburg saam met haar man Adi en hul vier kinders.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews