Tryna du Toit Omnibus 8
Op vlerke van die wind: Agter Emma se streng skooljuffrou-uiterlike skuil ’n menseliewende, sprankelende persoonlikheid. Op ’n skeepsreis na Europa leer sy ’n paar interessante mans ken. Watter een uiteindelik ’n blywende plek in haar lewe sal inneem, bly tot die end in die weegskaal. Donkerpoort: Ansie woon ’n kunsuitstalling saam met haar ryk stiefvader, Jacob Lessing, ryk nyweraar en kunsversamelaar, by. Haar ontmoeting met John Stevens, die begaafde jong kunstenaar, sien sy later as die begin van ’n reeks noodlottige gebeure op Donkerpoort, die spoglandgoed van die ryk Lessings.
"1116945767"

10.99 In Stock
Tryna du Toit Omnibus 8

Tryna du Toit Omnibus 8

by Tryna du Toit
Tryna du Toit Omnibus 8

Tryna du Toit Omnibus 8

by Tryna du Toit

eBook

$10.99  $12.44 Save 12% Current price is $10.99, Original price is $12.44. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Op vlerke van die wind: Agter Emma se streng skooljuffrou-uiterlike skuil ’n menseliewende, sprankelende persoonlikheid. Op ’n skeepsreis na Europa leer sy ’n paar interessante mans ken. Watter een uiteindelik ’n blywende plek in haar lewe sal inneem, bly tot die end in die weegskaal. Donkerpoort: Ansie woon ’n kunsuitstalling saam met haar ryk stiefvader, Jacob Lessing, ryk nyweraar en kunsversamelaar, by. Haar ontmoeting met John Stevens, die begaafde jong kunstenaar, sien sy later as die begin van ’n reeks noodlottige gebeure op Donkerpoort, die spoglandgoed van die ryk Lessings.

Product Details

ISBN-13: 9780798159425
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 08/20/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 364
File size: 6 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Een van die bekendste name in die genre van romantiese Afrikaanse liefdesverhale. Groen koring is Tryna du Toit se bekendste verhaal en is verfilm as Debbie. Die film is in Maart 2007 weer op kykNet uitgesaai. Jamie Uys was die vervaardiger en Elmo de Witt was verantwoordelik vir die regie. Tryna is in Oktober 2005 oorlede op die ouderdom van 95 jaar. Haar seun woon in Hermanus.

Read an Excerpt

Op vlerke van die wind: Agter Emma se streng skooljuffrou-uiterlike skuil ’n menseliewende, sprankelende persoonlikheid. Op ’n skeepsreis na Europa leer sy ’n paar interessante mans ken. Watter een uiteindelik ’n blywende plek in haar lewe sal inneem, bly tot die end in die weegskaal._x000D_

_x000D_

Donkerpoort: Ansie woon ’n kunsuitstalling saam met haar ryk stiefvader, Jacob Lessing, ryk nyweraar en kunsversamelaar, by. Haar ontmoeting met John Stevens, die begaafde jong kunstenaar, sien sy later as die begin van ’n reeks noodlottige gebeure op Donkerpoort, die spoglandgoed van die ryk Lessings.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews