Trekkerswee

Trekkerswee

by Totius
Trekkerswee

Trekkerswee

by Totius

eBook

$7.99  $9.03 Save 12% Current price is $7.99, Original price is $9.03. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Trekkerswee is ʼn lang, verhalende gedig waarin ʼn geïdealiseerde, eenvoudige en landelike Afrikaner-bestaan vol Calvinistiese piëteit, vryheid en nasionalisme ontwrig word deur die ontdekking van goud, die Anglo-Boereoorlog en verstedeliking.

Product Details

ISBN-13: 9780624078272
Publisher: Tafelberg
Publication date: 07/17/2016
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 92
File size: 541 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Prof. Jacob Daniël du Toit, beter bekend as Totius (21 Februarie 1877 – 1 Julie 1953), was ’n gevierde Afrikaanse digter, predikant en hoogleraar aan die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk op Potchefstroom. Hy is in 1877 in die Paarl gebore as die seun van S.J. du Toit, die vader van die Eerste Afrikaanse Taalbeweging. Totius het sy studie in Daljosafat (Hugenote-Gedenkskool), Burgersdorp en Amsterdam afgelê. Na sy terugkeer na Suid-Afrika het hy predikant van die Gereformeerde Kerk in Potchefstroom geword. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog was hy ’n kapelaan van die Boere. Hy het later ’n doktorsgraad in teologie aan die Vrije Universiteit Amsterdam verwerf en is aangestel as professor van die Teologiese Skool in Potchefstroom. Hy sterf in 1953 in Pretoria. Sy letterkundige nalatenskap sluit die eerste vertaling van die Bybel en die beryming van die Psalms in Afrikaans in. Onder die skuilnaam Totius het hy gedigte geskryf, meestal oor sy liefde van mens, natuur en die botsende ideologie van Britse imperialisme en Afrikanernasionalisme.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews