Toe-Val-Lig: Die beste stories van toeval uit Tjailatyd

Toe-Val-Lig: Die beste stories van toeval uit Tjailatyd

by Amore Bekker
Toe-Val-Lig: Die beste stories van toeval uit Tjailatyd

Toe-Val-Lig: Die beste stories van toeval uit Tjailatyd

by Amore Bekker

eBook

$9.99  $11.51 Save 13% Current price is $9.99, Original price is $11.51. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Die geliefde en gewilde Amore Bekker se keuse van die beste, soms ongelooflike ware stories van toeval soos uitgesaai op RSG se middagprogram Tjailatyd. Luisteraars van dwarsoor die land deel hul ervaringe van die vreemde toeval wat ons lewens soms so onverklaarbaar kan aanraak. Bekendes, doodgewone mense en sommige wat eerder anoniem wil bly vertel hul stories van die waarheid wat vreemder as fiskie kan wees. Amore het net minder as 100 van die beste stories uitgsoek vir 'n boek wat jou sal laat lag, laat huil, en laat wonder.

Product Details

ISBN-13: 9780624080244
Publisher: Tafelberg
Publication date: 09/01/2018
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 200
File size: 368 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Amore Bekker is een van die gewildste omroepers op RSG (met sy 1,2 miljoen luisteraars) en landwyd bekend en geliefd. Naas Tjailatyd bied sy ook 'n program op kykNET aan, en mense voel hulle ken haar persoonlik. Sy het al drie boeke publiseer, al drie topverkopers. Amore Bekker woon in Johannesburg.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews