Terug na die Ou Testament
Daar is deesdae ’n sterk beweging onder sommige Christene om weer sekere gebruike wat in die Ou Testament belangrik was na te volg. Christene het nog altyd verskil oor presies hoe ons die Ou Testament moet hanteer. Watter voorskrifte geld nog vir ons, en watter nie? Daar is meningsverskille oor die besnydenis; oor feeste en die Sabbat; oor onrein diere en eet- en drinkvoorskrifte; offerandes; die verhouding tussen gelowiges en niegelowiges; om God op sy Hebreeuse naam aan te spreek en die gebruik van die ramshoring. Sommige Joodse Christene wil selfs hul geloof in Jesus prysgee ter wille van die Ou-Testamentiese gebruike (Hebreërs). In hierdie tydige boek vra Adrio Konig: Moses of Abraham? Geld die wet (die stelsel van Ou-Testamentiese wette) nog of geld dit nie – en wat daarvan geld en wat nie? Uiteindelik wys hy daarop dat die prysgawe van hierdie dinge onontbeerlik was vir die behoud en groei van ’n Christelike geloofsgemeenskap.
"1120198704"

8.99 In Stock
Terug na die Ou Testament

Terug na die Ou Testament

by Adrio König
Terug na die Ou Testament

Terug na die Ou Testament

by Adrio König

eBook

$8.99  $10.36 Save 13% Current price is $8.99, Original price is $10.36. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Daar is deesdae ’n sterk beweging onder sommige Christene om weer sekere gebruike wat in die Ou Testament belangrik was na te volg. Christene het nog altyd verskil oor presies hoe ons die Ou Testament moet hanteer. Watter voorskrifte geld nog vir ons, en watter nie? Daar is meningsverskille oor die besnydenis; oor feeste en die Sabbat; oor onrein diere en eet- en drinkvoorskrifte; offerandes; die verhouding tussen gelowiges en niegelowiges; om God op sy Hebreeuse naam aan te spreek en die gebruik van die ramshoring. Sommige Joodse Christene wil selfs hul geloof in Jesus prysgee ter wille van die Ou-Testamentiese gebruike (Hebreërs). In hierdie tydige boek vra Adrio Konig: Moses of Abraham? Geld die wet (die stelsel van Ou-Testamentiese wette) nog of geld dit nie – en wat daarvan geld en wat nie? Uiteindelik wys hy daarop dat die prysgawe van hierdie dinge onontbeerlik was vir die behoud en groei van ’n Christelike geloofsgemeenskap.

Product Details

ISBN-13: 9780796318855
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 07/20/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 224
File size: 462 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Adrio König is ’n baie bekende teoloog, veral ook in die openbare oog weens uitgesprokendheid en die aktuele onderwerpe waaroor hy skryf. Hy was sedert 1975 ’n professor in sistematiese teologie aan Unisa en begelei steeds nagraadse studente daar. Adrio tree gereeld op as prediker, spreker, gesprekleier en debatteerder in die media. Hy het al vele akademiese en populêre artikels geskryf. Hy is bekend vir die boeke God, waarom lyk die wêreld so?, Die helfte is my nooit oor Jesus vertel nie, Die evangelie is op die spel en Wat is reg? Weet iemand dalk? Hy woon saam met sy vrou in Lyttleton, Pretoria.

Read an Excerpt

Daar is deesdae ’n sterk beweging onder sommige Christene om weer sekere gebruike wat in die Ou Testament belangrik was na te volg. _x000D_

Christene het nog altyd verskil oor presies hoe ons die Ou Testament moet hanteer. Watter voorskrifte geld nog vir ons, en watter nie? Daar is meningsverskille oor die besnydenis; oor feeste en die Sabbat; oor onrein diere en eet- en drinkvoorskrifte; offerandes; die verhouding tussen gelowiges en niegelowiges; om God op sy Hebreeuse naam aan te spreek en die gebruik van die ramshoring. Sommige Joodse Christene wil selfs hul geloof in Jesus prysgee ter wille van die Ou-Testamentiese gebruike (Hebreërs)._x000D_

In hierdie tydige boek vra Adrio Konig: Moses of Abraham? Geld die wet (die stelsel van Ou-Testamentiese wette) nog of geld dit nie – en wat daarvan geld en wat nie? _x000D_

Uiteindelik wys hy daarop dat die prysgawe van hierdie dinge onontbeerlik was vir die behoud en groei van ’n Christelike geloofsgemeenskap.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews