Tango met 'n chirurg

Tango met 'n chirurg

by Rykie Roux
Tango met 'n chirurg

Tango met 'n chirurg

by Rykie Roux

eBook

$5.07 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

In Tango met 'n chirurg is mediese student Salome keelvol vir alles en almal by Chirurgie: Hoekom is die briljante maar befoeterde dr. Bart de Lange, haar studieleier, so snaaks met haar - en dit terwyl sy net oë het vir hom? En professor Tjaart Dekker? Wat voer hy in die mou met al sy bedekte insinuasies? Daarom wend sy haar tot die een ding wat sy kán doen - tango.

Product Details

ISBN-13: 9780624074991
Publisher: Hartklop
Publication date: 10/06/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 224
File size: 356 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Rykie Roux is die skrywersnaam van ’n ewige romantikus wat in Pretoria grootgeword het, maar wat tans saam met haar gesin in Amerika woon, en haar doodverlang huis toe. Vandat sy kan onthou, het sy geskryf – romans, kortverhale en ook artikels. Mediese liefdesverhale en hospitaalintriges is veral vir haar heerlik om te skryf.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews