Suster Lilian se swangerskap en geboorteboek

Suster Lilian se swangerskap en geboorteboek

by Lilian Paramor
Suster Lilian se swangerskap en geboorteboek

Suster Lilian se swangerskap en geboorteboek

by Lilian Paramor

eBook

$12.49  $16.35 Save 24% Current price is $12.49, Original price is $16.35. You Save 24%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Suster Lilian is ’n ervare vroedvrou met praktiese ondervinding van swangerskap, geboorte en kindersorg. In dié bygewerkte uitgawe van haar hoog aangeskrewe 'Swangerskap-&geboorteboek' rus sy verwagtende ouers toe met ’n ryk skat van inligting. Hoe om die gesondste moontlike baba in die gunstigste omstandighede te verwek, ’n week-vir-week-gids deur elke stadium van swangerskap, bied die algemene klagtes en kwale van swangerskap die hoof, wat om te doen in die geval van ernstiger siektetoestande en komplikasies, ’n volledige voedingsgids en oefenplan, kombineer optimale mediese veiligheid met die voordele van ’n meer natuurlike benadering, eenvoudige antwoorde op algemene vrae, waardevolle raad vir die versorging van die pasgebore baba, ’n nuttige lys steundienste, en baie meer.

Product Details

ISBN-13: 9780798159029
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 08/24/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 256
File size: 9 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Suster Lilian is ’n gekwalifiseerde verpleegster, vroedvroue en refleksoloog wat natuurlike gesondheid voorstaan. Sy is welbekend oor die radio, op TV en in ouerskaptydskrifte, en bedryf haar gewilde sentrum in Pretoria al sedert 1988. Met 30 jaar se ondervinding is sy gewis Suid-Afrika se voorste adviseur in swangerskap- en ouerskapsake. 'Suster Lilian se Babasorboek' vul dié 'Swangerskap-&geboorteboek' perfek aan.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews