Studiewerkgids: Verskuns vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal

Studiewerkgids: Verskuns vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal

Studiewerkgids: Verskuns vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal

Studiewerkgids: Verskuns vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal

eBook

$8.49  $9.67 Save 12% Current price is $8.49, Original price is $9.67. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Best Books Studiewerkgids: Verskuns vir Eerste Addisionele Taal Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe poësiebloemlesing? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Verskuns vir Eerste Addisionele Taal, die voorgeskrewe poësiebloemlesing vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die poësiebloemlesing word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die poësiebloemlesing verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders? Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids • Inleiding tot poësie. • Bespreking van elke poëtiese begrip wat in die gedigte voorkom. • Gedigontledings volgens poëtiese begrippe en uiteensetting van die gedig. • Kontekstuele vrae oor elke gedig. • Taalverrykingsaktiwiteite by sommige gedigte. • Engelse vertalings van elke gedig in die poësiebloemlesing. • Ses konsepvraestelle om leerders se kennis te toets en vir eksamens voor te berei. Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens die KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Verskuns vir Eerste Addisionele Taal, die goedgekeurde voorgeskrewe poësiebloemlesing vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal. ’n Volledige antwoordstel is verkrygbaar by www.bestbooks.co.za.

Product Details

ISBN-13: 9781776070220
Publisher: Best Books
Publication date: 05/06/2016
Series: Best Books Studiewerkgidse
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 192
File size: 2 MB
Age Range: 14 - 18 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Riens Vosloo is die samesteller van opvoedkundige handboeke vir Afrikaans Huistaal en EAT (Gr. 4-12). Sy stel letterkunde bloemlesings saamgestel – meeste vir die katalogus van die DBO. Sy is betrokke by onderwyseropleiding en saamstel van handboeke en studiegidse. Reekse soos Piekfyn, Verskuns, Kroonsteen, A Handful of Life en Creative Outcomes.
Alicia van der Spuy het ’n MA (cum laude) in Tweedetaal Onderrig en ’n doktorsgraad in Afrikaanse Letterkunde. Sy is tans ’n senior lektor en departementshoof (Corporate Communication and Marketing) aan die Walter Sisulu Universiteit in Oos-Londen.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews