Studiewerkgids: Vuvuzela Graad 11 Tweede Addisionele Taal

Studiewerkgids: Vuvuzela Graad 11 Tweede Addisionele Taal

Studiewerkgids: Vuvuzela Graad 11 Tweede Addisionele Taal

Studiewerkgids: Vuvuzela Graad 11 Tweede Addisionele Taal

eBook

$6.49  $7.69 Save 16% Current price is $6.49, Original price is $7.69. You Save 16%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids: • ’n Opsomming van die verhaal. • ’n Bespreking van die basiese kenmerke van die roman, aan die hand van die teks. • Agtergrondinligting en annotasies. • Hoofstuk-vir-hoofstuk opsommings, vrae en assesseringstake, met plek vir leerders se antwoorde. • ’n Uithaalbare antwoordseksie.

Product Details

ISBN-13: 9781776070213
Publisher: Best Books
Publication date: 11/17/2015
Series: Best Books Studiewerkgids
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 80
File size: 5 MB
Age Range: 16 - 18 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Marina Barnard is die Departementshoof vir Tale by Lowveld High School, Nelspruit. Sy is tans Interne Moderator vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal vraestel 2.
Belinda Prinsloo is 'n vakadviseur vir Gr 10-12 Afrikaans Huistaal, Eerste Addisionele Taal en Tweede Addisionele Taal in Mpumalanga. Sy het al as Interne Moderator vir Gr 12 vir Afrikaans EAT en TAT opgetree. Belinda is een van skrywers van die Piekfyn Afrikaans-reeks van Best Books.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews