Stuarts se Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika: Insluitend Angola, Zambië & Malawi

Stuarts se Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika: Insluitend Angola, Zambië & Malawi

by Chris Stuart
Stuarts se Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika: Insluitend Angola, Zambië & Malawi

Stuarts se Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika: Insluitend Angola, Zambië & Malawi

by Chris Stuart

eBook

$13.99  $18.00 Save 22% Current price is $13.99, Original price is $18. You Save 22%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Suider-Afrika het byna 400 soogdierspesies – van klein skeerbekke en vlermuise tot olifante, leeus en renosters. Die streek is ook die tuiste van baie seesoogdiere – robbe, dolfyne en walvisse – wat in kuswater en dieper water voorkom. Hierdie nuwe uitgawe van Veldgids tot die Soogdiere van Suider-Afrika is omvattend hersien om die jongste taksonomiese beskouings weer te gee en is uitgebrei om spesies in te sluit wat in Angola, Zambië en Malawi voorkom. Die gids sal help om die groot diere en ook die dikwels verwarrende verskeidenheid klein spesies uit te ken. Benewens volledige beskrywings van elke spesie word die vernaamste uitkenningstekens, kenmerkende gedrag, voorkeurhabitat, kosvoorkeur, voortplanting en lewensduur

Product Details

ISBN-13: 9781775842682
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 03/27/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 456
File size: 139 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Chris en Mathilde Stuart is bekende skrywers van ’n verskeidenheid boeke oor die soogdiere van Afrika, natuurlewe en bewaring, en ook van wetenskaplike en gewilde artikels. Baie van hul tyd word daaraan bestee om dwarsoor die wêreld te reis op soek na wilde soogdiere en om hul bewaringsdoelwitte te bevorder. Mathilde het ’n doktorsgraad aan die Universiteit van Innsbruck behaal en Chris het ’n MSc aan die Universiteit van Natal behaal. Besoek www.stuartonnature.com.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews