Stories uit 'n Straat

Amanda pak die lewe aan soos 'n kind. Die dogtertjie binne-in haar sien nog steeds die mooi dinge raak wat elke dag ons lewens omring. Die uittreksel uit die dag wat die blondekop, blouoog seuntjie met die bynaam Marak saam met sy pa gaan werk het, sal enige ouer se hartsnare roer:

"Sy pappa fluister saggies in sy oor, en met pêrelwit tandjies wat glinster soos hy lag, hardloop hy weer vinnig terug huis toe. Hy vat haar stewig aan die hand, en fluister ook saggies in haar oor!
“Pappa sê ek moet my rooi overall aantrek, ons gaan vuil word!”
Die konsentrasie om die sinnetjie oor te dra het haar laat lag! Hy het rooimiere, sukkel om stil te staan. Sy is verstom oor die geduld wat sy sommer oornag gegroei het, maar net een kyk in die diepe bloue ogies van die liefkind van ’n blondekop seuntjie, het sy geweet dit gaan nie moeilik wees nie.
Sy energie is aansteeklik, en sy gaan sit op die bed terwyl sy hom probeer aantrek.
“Wat gaan julle alles doen vandag?”
Hy was werklik gekrenk; sy is mos veronderstel om alles te weet, dis mos hoekom sy ’n mamma geword het!
“Mannegoed! Ons gaan die water regmaak, Pappa sê die pype lek, hy gaan my twee rand betaal!”

"1119478299"

1.49 In Stock
Stories uit 'n Straat

Stories uit 'n Straat

by Amanda Kriel
Stories uit 'n Straat

Stories uit 'n Straat

by Amanda Kriel

eBook

$1.49 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Amanda pak die lewe aan soos 'n kind. Die dogtertjie binne-in haar sien nog steeds die mooi dinge raak wat elke dag ons lewens omring. Die uittreksel uit die dag wat die blondekop, blouoog seuntjie met die bynaam Marak saam met sy pa gaan werk het, sal enige ouer se hartsnare roer:

"Sy pappa fluister saggies in sy oor, en met pêrelwit tandjies wat glinster soos hy lag, hardloop hy weer vinnig terug huis toe. Hy vat haar stewig aan die hand, en fluister ook saggies in haar oor!
“Pappa sê ek moet my rooi overall aantrek, ons gaan vuil word!”
Die konsentrasie om die sinnetjie oor te dra het haar laat lag! Hy het rooimiere, sukkel om stil te staan. Sy is verstom oor die geduld wat sy sommer oornag gegroei het, maar net een kyk in die diepe bloue ogies van die liefkind van ’n blondekop seuntjie, het sy geweet dit gaan nie moeilik wees nie.
Sy energie is aansteeklik, en sy gaan sit op die bed terwyl sy hom probeer aantrek.
“Wat gaan julle alles doen vandag?”
Hy was werklik gekrenk; sy is mos veronderstel om alles te weet, dis mos hoekom sy ’n mamma geword het!
“Mannegoed! Ons gaan die water regmaak, Pappa sê die pype lek, hy gaan my twee rand betaal!”

Product Details

BN ID: 2940045936675
Publisher: Kameeldoring Boeke
Publication date: 05/11/2014
Sold by: Smashwords
Format: eBook
File size: 2 MB
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews