Soogdier-Safari Aktiwiteitsboek

Soogdier-Safari Aktiwiteitsboek

by Heléne Booyens
Soogdier-Safari Aktiwiteitsboek

Soogdier-Safari Aktiwiteitsboek

by Heléne Booyens

eBook(NOOK Kids)

$6.55 

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Hierdie prettige aktiwiteitsboek is propvol speletjies, blokraaisels, doolhowe en kopkrappers oor Afrika se soogdiere, asook interessante het-jy-geweet-brokkies. Meer as 70 verskillende spesies pryk op die blaaie: van die yslike olifant tot die kleine duinmol. Dié kleurvolle, aangrypende boek is ideaal vir kinders tussen ses en nege. Dit tref ’n goeie balans tussen eenvoudige aktiwiteite, soos ‘vind die pad deur die doolhof’ en ‘soek die verskille’, en meer uitdagende kopkrappers. Soos kinders lees en leer oor Afrika se diere, kan hulle taaier raaisels oplos: watter welpie behoort aan die luiperd en watter aan die jagluiperd? Is hierdie bok ’n ram of ’n ooi? Kan jy die sterte by die regte koppe pas? Hierdie aktiwiteite vuur jong natuurliefhebber se verbeelding aan en verskaf ure se vermaak. Die Soogdier-Safari Aktiwiteitsboek vat kinders op ’n avontuur deur Afrika se wildernis – of hulle dit nou saamdra op safari, of tuis in hul eie den geniet. Verkoopspunte: Prettige aktiwiteitsboek wat liefde vir die natuur aanwakker. Afrika-tema; van toepassing op suider- en Oos-Afrika. Gepak met kopkrappers en interessante feite. Treffende ontwerp met ±300 foto’s van wilde diere in aksie. Bekostigbare prys.


Product Details

ISBN-13: 9781775848943
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 03/01/2024
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 64
File size: 41 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Age Range: 6 - 9 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Heléne Booyens het honneursgrade in Bewaringsekologie en Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch. Sy is ’n senior redakteur by Penguin Random House Suid-Afrika, en ’n voormalige landbou- en omgewingsjoernalis.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews