Somtotaal

Somtotaal

by Anchien Troskie
Somtotaal

Somtotaal

by Anchien Troskie

eBook

$10.49  $11.97 Save 12% Current price is $10.49, Original price is $11.97. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Ester Labuschagne en Nonthando Majolo het saam groot geword op 'n afgeleë plaas in die Oos-Kaap. Boesemvriendinne gewees – tot een dag van verraad. Nou, soveel jare later, met Nonthando se dogter Mila self al 'n volwasse vrou, kom spook die verlede by Ester. Somtotaal is 'n storie wat geen leser onaangeraak sal laat nie.

Product Details

ISBN-13: 9780798180863
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 04/06/2020
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 288
File size: 444 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Dis ek, Anna is in 2004 onder Anchien Troskie se skuilnaam, Elbie Lötter, uitgegee. Nooit is ’n lang, lang tyd verskyn in 2008, dié keer onder haar eie naam. Daarna volg Die besoeker, Die staat teen Anna Bruwer en Vermis op Allesverloren. Anchien woon op ’n plaas in die Oos-Kaap. ? Somtotaal is Anchien se eerste roman in vyf jaar. 
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews