Somersneeu
Hoe lank neem dit om die lewe baas te raak? So wonder Rouke Bruwer meermale. Hy en sy boesemvriende, die neefs Robert en Brett van Coller, takel die lewe elk op ’n eiesoortige manier. Vars uit matriek, is die uitdagings legio. Die vroue in hul lewe, die passievolle, byna magiese Karina Kirstein en die skone Julia, vind saam met hulle uit dat die lewe tegelyk wonderbaarlik soet en bitterlik kompleks is. Deur die jare worstel hulle, en veral Rouke, ook met die pynlike vraag: Kan mens, as jy ver weggegaan het, ooit weer terugkom? Daarby mors Afrika dikwels met van sy mooiste kinders . . . ’n Meesleurende sage wat veel sê oor die kompleksiteit van die liefde.
1119316902

10.99 In Stock
Somersneeu

Somersneeu

by Helene de Kock
Somersneeu

Somersneeu

by Helene de Kock

eBook

$10.99  $14.28 Save 23% Current price is $10.99, Original price is $14.28. You Save 23%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Hoe lank neem dit om die lewe baas te raak? So wonder Rouke Bruwer meermale. Hy en sy boesemvriende, die neefs Robert en Brett van Coller, takel die lewe elk op ’n eiesoortige manier. Vars uit matriek, is die uitdagings legio. Die vroue in hul lewe, die passievolle, byna magiese Karina Kirstein en die skone Julia, vind saam met hulle uit dat die lewe tegelyk wonderbaarlik soet en bitterlik kompleks is. Deur die jare worstel hulle, en veral Rouke, ook met die pynlike vraag: Kan mens, as jy ver weggegaan het, ooit weer terugkom? Daarby mors Afrika dikwels met van sy mooiste kinders . . . ’n Meesleurende sage wat veel sê oor die kompleksiteit van die liefde.

Product Details

ISBN-13: 9780798165778
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 03/31/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 509
File size: 1 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Helene de Kock het as NG-pastoriedogter aan die Rand grootgeword. Deesdae woon sy in Pretoria waar sy o.m. liefdesverhale skryf, asook geestelike lektuur. Haar romans Abel se dogters en Dieper water is in onderskeidelik 2003 en 2007 deur Human&Rousseau gepubliseer en baie positief deur resensente ontvang

Read an Excerpt

Hoe lank neem dit om die lewe baas te raak? So wonder Rouke Bruwer meermale. Hy en sy boesemvriende, die neefs Robert en Brett van Coller, takel die lewe elk op ’n eiesoortige manier. Vars uit matriek, is die uitdagings legio. Die vroue in hul lewe, die passievolle, byna magiese Karina Kirstein en die skone Julia, vind saam met hulle uit dat die lewe tegelyk wonderbaarlik soet en bitterlik kompleks is.

Deur die jare worstel hulle, en veral Rouke, ook met die pynlike vraag: Kan mens, as jy ver weggegaan het, ooit weer terugkom? Daarby mors Afrika dikwels met van sy mooiste kinders . . .

’n Meesleurende sage wat veel sê oor die kompleksiteit van die liefde.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews