Soekmekaar

Soekmekaar

by Dana Snyman
Soekmekaar

Soekmekaar

by Dana Snyman

eBook

$10.99  $13.82 Save 20% Current price is $10.99, Original price is $13.82. You Save 20%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

"Ek voel nie meer geborge in my huis op Jacobsbaai nie. Miskien suig 'n huis se mure en dak jou verdriet en verwildering op nes 'n spons water opsuig. My huis treur saam met my. Oor Anette se weggaan. Oor ou sekerhede wat onsekerhede geword het. My huis soek lig. Ek soek lig. Ek moet die binneland in ..." In hierdie boek vertel Dana Snyman van begrafnisse, troues en 'n skoolreünie, van sy ma en Katrina en van die Bogosi-familie wat ook sy familie word; stories van hoe ons oor grense heen na mekaar probeer uitreik. Hoe ons mekaar soek maar nie altyd vind nie.

Product Details

ISBN-13: 9780624088677
Publisher: Tafelberg
Publication date: 09/09/2019
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 240
File size: 3 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Dana Snyman is op Stellenbosch gebore. Ná 'n kort, onsuksesvolle universiteitsloopbaan werk hy onder meer as veiligheidswag, skakelbordoperateur en boekwinkelklerk. Met die genade van Bo beland hy in die joernalistiek, en vandaar word hy een van Suid-Afrika se mees geliefde skrywers. Hy het al talle suksesvolle rubrieke, boeke en verhoogstukke neergepen, vol empatie en insig in sy waarnemings oor alledaagse lewe in Suid-Afrika.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews