Skrapnel

Skrapnel

by Irma Venter
Skrapnel

Skrapnel

by Irma Venter

Paperback

$34.00 
  • SHIP THIS ITEM
    Qualifies for Free Shipping
  • PICK UP IN STORE
    Check Availability at Nearby Stores

Related collections and offers


Overview

Die opvolg van die gewilde Skoenlapper. Wanneer Alex verdwyn moet Ranna die aand van haar pa se dood onthou om 'n lank vergete misdaad op te los en Alex te help.

Product Details

ISBN-13: 9780798162562
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 07/05/2013
Pages: 370
Product dimensions: 5.50(w) x 8.50(h) x 0.82(d)
Language: Afrikaans

About the Author

Irma Venter is 'n joernalis by 'n mediamaatskappy in Johannesburg, waar sy in handel en nywerheid spesialiseer. Sy fokus meestal op die motorbedryf. Sy het al verskeie toekennings gekry, onder andere drie Pica-toekennings as handel- en nywerheidskrywer van die jaar. Reis is haar passie, en sy het al ongeveer 30 lande besoek. Sy werk hard daaraan om die syfer so vinnig as moontlik te laat styg. Mongolië, San Francisco en Mali is nog op haar lys om te verken. Gelukkig laat haar werk haar toe om gereeld te reis. Sy hou van nuwe plekke, lughawens, woestyne, labradors, produkte wat in Suid-Afrika gemaak word, mense wat nog die moeite doen om kos te maak, lente en herfs, goeie whiskey, goeie koffie en goeie sjokolade, en nie noodwending in daardie volgorde nie.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews