Skatryk: Waarom ons beter leef as ons voorsate

Skatryk: Waarom ons beter leef as ons voorsate

by Johan Fourie
Skatryk: Waarom ons beter leef as ons voorsate

Skatryk: Waarom ons beter leef as ons voorsate

by Johan Fourie

eBook

$10.49  $13.36 Save 21% Current price is $10.49, Original price is $13.36. You Save 21%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Hoekom is ons ryker as ons voorsate? Wat het ’n Indonesiese vulkaan en die Groot Trek gemeen? Hoe wen jy ’n Wêreldbeker? Dit is maar enkele van die vrae wat die gewilde Rapport-rubriekskrywer Johan Fourie onderhoudend verken in hierdie heerlik leesbare reis deur die geskiedenis. Hoekom floreer een groep, maar ’n ander bly ‘’n sukkelbestaan voer? Fourie wys waarom die bouers van ’n samelewing – eerder as dié wat afbreek – uiteindelik seëvier. Boeiend en verrassend.

Product Details

ISBN-13: 9780624093473
Publisher: Tafelberg
Publication date: 03/17/2023
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 256
File size: 3 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Johan Fourie is professor in ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch. Hy is medestigter van die Afrika Ekonomiese Geskiedenis Netwerk en direkteur van LEAP, die Laboratorium vir Afrika Ekonomiese Geskiedenis op Stellenbosch. Hy is ’n bekroonde akademikus en ’n gewilde rubriekskrywer vir News24 en Rapport.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews