Skadu van Misleiding

Skadu van Misleiding

by Leon Cornelius
Skadu van Misleiding

Skadu van Misleiding

by Leon Cornelius

Paperback

$11.99 
  • SHIP THIS ITEM
    Qualifies for Free Shipping
  • PICK UP IN STORE
    Check Availability at Nearby Stores

Related collections and offers


Overview

"Na wat soos 'n ewigheid voel, hoor sy uiteindelik hoe iemand met 'n sleutel aan die deur se slot karring. Dis nou of nooit, besluit sy. Sonder om te aarsel spring sy op en draf na die deur. Op daardie oomblik swaai die deur waaragter sy nou stelling ingeneem het oop, en sien sy die voete van iemand wat tot binne die kamer stap. Nadia spring van agter die deur uit, stamp die man tot op die bed en storm na buite..."

'n Onskuldige getroude vrou, 'n teisteraar wat van skooldae af reeds obsessief is oor haar, 'n pop genaamd Nadia, professionele ontvoerders, moord en raaiselagtigheid verweef in 'n verdraaide weergawe van liefde.

'n Verhaal van uithou en aanhou ten spyte van alles wat kan skeefloop. Een dag, een bose plan en een gebeurtenis wat lei tot 'n kringloop van tragedie wat oor jare strek.

'Skadu van Misleiding' beloof om die leser van die onskuldige begin tot by sy verrassende einde te boei.

Volg die skrywer op sy Facebookblad 'Maar net Mens'

Product Details

ISBN-13: 9798867993344
Publisher: Independently published
Publication date: 11/17/2023
Pages: 146
Product dimensions: 5.50(w) x 8.50(h) x 0.31(d)
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews