Sindikaat

Sindikaat

by Annerle Barnard
Sindikaat

Sindikaat

by Annerle Barnard

eBook

$7.99  $9.03 Save 12% Current price is $7.99, Original price is $9.03. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Sindikaat is ’n avontuurverhaal waarin drie vriende se lewens omvergegooi word wanneer die hoofkarakter, Paul, per ongeluk op onwettige smokkelgoed afkom. Hulle paaie kruis met die van die Chinese mafia. Die verhaal begin in Bloemfontein, waarvandaan Paul en sy vriende saam met sy lyfwag, Bossie, deur drie Afrikalande reis om van die moorddadige Chinese bende te vlug. Tydens hul reis deur Zimbabwe, Zambië en Namibië word hul lewe gereeld bedreig. Spannende aksietonele laat die adrenalien behoorlik pomp. Tussendeur al die aksie moet Paul, Karlien en Adriaan die uitdagings en probleme waarmee tieners daagliks worstel, oorkom. Seksualiteit, liefde, vriendskap en lojaliteit word op die manier by die aksie betrek in hierdie verhaal waarin die goeie die bose oorwin en geregtigheid seëvier.

Product Details

ISBN-13: 9780624087618
Publisher: Tafelberg
Publication date: 10/14/2019
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 280
File size: 2 MB
Age Range: 14 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Annerle Barnard matrikuleer aan die Hoërskool Wolmaransstad en voltooi 'n BA (Hons) (Engels) aan die Noordwes-Universiteit, asook 'n Hoër Onderwys Diploma. Aanvanklik hou sy skool, maar begewe haar later in die korporatiewe sektor. Annerle is getroud en het twee sportiewe seuns en ’n wonderlike, ewe sportiewe stiefdogter. Sy woon in Bloemfontein.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews