Simoelégri

Simoelégri

by Jaco Fouché
Simoelégri

Simoelégri

by Jaco Fouché

eBook

$9.99  $11.51 Save 13% Current price is $9.99, Original price is $11.51. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Lady Die het huisvesting gevind in die ruïne van ’n kerk, in ‘n stadsbuurt genaamd Simoelégri. Baie vlugtelinge het hier opgeëindig, ná eers die virus en toe nog rampe tot sosiale onrus gelei het. In ander dele van die land is daar nog ’n mate van orde, maar nie in Simoelégri nie. In Simoelégri is jou beste vriend die straat se dwelmhandelaar, en jou enigste bron van hitte 'n konkavuur. Oral loop die gerugte van groter onrus en geweld. Aangrypend. 'n Hoogpunte in Fouché se oeuvre.

Product Details

ISBN-13: 9780798182454
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 07/06/2021
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 160
File size: 282 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Jaco Fouché se debuut, Die ryk van die rawe, is in 1997 met die Eugène Marais-prys bekroon. Daarna verskyn verskeie romans uit sy pen. Verstevlei het die derde prys verower in NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd in 2012, en Aanspreeklikheid was naaswenner in 2018.  Met Simoelégri verower hy die eerste prys in 2021. Hy woon op Hermanus.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews