Seun
Dana Snyman deel in Seun die deel van sy storie waaroor hy nog nooit gepraat het nie: sy ervaringe in die 1980’s. Dit is die tyd van PW Botha se vinger, van die Voëlvry-toer, AWB-saamtrekke, onderhandelinge en die laaste dae van diensplig. Dana word oneervol ontslaan uit die weermag, maar eers maak hy ’n draai in Saal 24. Werkloos en doelloos eindig hy in ’n gewese bediendekamer in Pretoria. Dié rou, selfonthullende memoir vra: hoe word ’n seun ’n man? Met Seun neem Dana lesers in sy vertroue.   
1146052702

10.49 In Stock
Seun

Seun

by Dana Snyman
Seun

Seun

by Dana Snyman

eBook

$10.49  $12.67 Save 17% Current price is $10.49, Original price is $12.67. You Save 17%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Dana Snyman deel in Seun die deel van sy storie waaroor hy nog nooit gepraat het nie: sy ervaringe in die 1980’s. Dit is die tyd van PW Botha se vinger, van die Voëlvry-toer, AWB-saamtrekke, onderhandelinge en die laaste dae van diensplig. Dana word oneervol ontslaan uit die weermag, maar eers maak hy ’n draai in Saal 24. Werkloos en doelloos eindig hy in ’n gewese bediendekamer in Pretoria. Dié rou, selfonthullende memoir vra: hoe word ’n seun ’n man? Met Seun neem Dana lesers in sy vertroue.   

Product Details

ISBN-13: 9780624093688
Publisher: Tafelberg
Publication date: 07/17/2024
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 228
File size: 2 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Dana Snyman is ’n bekroonde skrywer met ’n rits topverkopers agter sy naam. Sy eerste TV-reeks, Op pad met Dana, het verskeie seisoene beleef. Hy het meer as 66 000 volgelinge op Facebook, waar hy van sy stories deel, met oorweldigende reaksie van lesers. Sy tweede reeks, Grondpad geloof, beeleef 'n tweede seisoen in laat-2024.  
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews