Samoe(r)sareis

Samoe(r)sareis

by C. Johan Bakkes
Samoe(r)sareis

Samoe(r)sareis

by C. Johan Bakkes

eBook

$9.49  $11.00 Save 14% Current price is $9.49, Original price is $11. You Save 14%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

“Die wêreld is te groot vir een leeftyd. Tyd en lewe het my geleer dat hoe jy ook al probeer, die donner weet, jy kan nie regtig alles wat jy wíl doen, inpas nie.” Maar dit beteken nie jy kan nie probeer nie! Johan Bakkes kies altyd maar die smalle weë, dáár waar min ander dit nog gewaag het. Soos die berg Stok Kangri in Indië, al 6 200 meter daarvan. Maar Samoe(r)sa reis gee ons nie net insae in Bakkes se Indiese ekskursie nie.Benewens die heerlik avontuurlustige vertellings is daar ander stories wat veel nader aan die huis afspeel, en hy gee veral aandag aan die “Boksombende” wat al sy wedervaringe saam met hom meegemaak het. Jy reis immer voort, en telkens kom die wete:  “Tydens die reise wat vir ons sin maak, eindig ons maar altyd op ’n ánder plek, maak nie ’n hel saak hoe ons ook al beplan nie”… Soos Laurence Block gesê het: “A man has to die of something. Live long enough, and sooner or later you die of too much living!”

Product Details

ISBN-13: 9780798154918
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 04/01/2011
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 192
File size: 849 KB
Language: Afrikaans

Read an Excerpt

“Die wêreld is te groot vir een leeftyd. Tyd en lewe het my geleer dat hoe jy ook al probeer, die donner weet, jy kan nie regtig alles wat jy wíl doen, inpas nie.” Maar dit beteken nie jy kan nie probeer nie! Johan Bakkes kies altyd maar die smalle weë, dáár waar min ander dit nog gewaag het. Soos die berg Stok Kangri in Indië, al 6 200 meter daarvan. Maar Samoe(r)sa reis gee ons nie net insae in Bakkes se Indiese ekskursie nie.Benewens die heerlik avontuurlustige vertellings is daar ander stories wat veel nader aan die huis afspeel, en hy gee veral aandag aan die “Boksombende” wat al sy wedervaringe saam met hom meegemaak het. Jy reis immer voort, en telkens kom die wete:  “Tydens die reise wat vir ons sin maak, eindig ons maar altyd op ’n ánder plek, maak nie ’n hel saak hoe ons ook al beplan nie”… Soos Laurence Block gesê het: “A man has to die of something. Live long enough, and sooner or later you die of too much living!”

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews