Ryker as die tempelkore

Ryker as die tempelkore

Ryker as die tempelkore

Ryker as die tempelkore

eBook

$8.49  $9.67 Save 12% Current price is $8.49, Original price is $9.67. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Ryker as die tempelkore is ’n persoonlike reis na ’n dieper kennis van die God wat ons oorvloediglik met genadegawes seën. Die skrywers nooi die leser om hul opnuut in die Psalms te verdiep en sodoende in te gaan in die magtige krag van één Woord en één verbond. Ou-Testamentiese psalms word met Nuwe-Testamentiese Skrif gekombineer om die leser die geestelike dissipline te wys waardeur die gelowige van duisternis na lig, van radeloosheid tot sekerheid kan beweeg. Hierin herontdek die leser die Ou Testament en die Nuwe Testament as één geskiedenis van God se liefde en trou. Die leser ontdek ook watter mag daar is om erns te maak met God se Bybelse name tydens selfstudie.

Product Details

ISBN-13: 9780796316301
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 06/20/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 256
File size: 3 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Maretha Maartens is bekend en gewild as skrywer van geestelike boeke, geestelike dagboeke, romans, kortverhale, kinderboeke, tienerboeke en romans vir jong volwassenes. Talle van haar boeke is bekroon en vertaal in ander tale. Haar opspraakwekkende roman, ’n Pot vol winter, is in 1989 met die Andrew Murray-prys bekroon. Maretha is ook ’n gesoute rubriekskrywer wat oor die jare bydraes gelewer het vir Volksblad, Vrouekeur, Rooi Rose en Finesse.
Dr. Hennie Maartens was leraar in drie gemeentes van die NG Kerk: Oos-Londen Moedergemeente, Welkom Moedergemeente en Noordhoek, Bloemfontein.

Read an Excerpt

Ryker as die tempelkore is ’n persoonlike reis na ’n dieper kennis van die God wat ons oorvloediglik met genadegawes seën. Die skrywers nooi die leser om hul opnuut in die Psalms te verdiep en sodoende in te gaan in die magtige krag van één Woord en één verbond. _x000D_

Ou-Testamentiese psalms word met Nuwe-Testamentiese Skrif gekombineer om die leser die geestelike dissipline te wys waardeur die gelowige van duisternis na lig, van radeloosheid tot sekerheid kan beweeg. _x000D_

Hierin herontdek die leser die Ou Testament en die Nuwe Testament as één geskiedenis van God se liefde en trou. Die leser ontdek ook watter mag daar is om erns te maak met God se Bybelse name tydens selfstudie.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews