Rooiborslaksman

Rooiborslaksman

by Marinda van Zyl
Rooiborslaksman

Rooiborslaksman

by Marinda van Zyl

eBook

$10.99  $13.36 Save 18% Current price is $10.99, Original price is $13.36. You Save 18%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

In Rooiborslaksman word die negentiende-eeuse konflik tussen die Namas, die Herero’s en die Duitsers in die Suidwes-Afrika vervleg met die lewensverhale van Liesbet Lambert wat wees gelaat word tydens die pokke-epidemie en Frederik Vlermuis vir wie Gobabis se kerktoring soos die kameeldoringboom lyk waaraan die rooiborslaksman sy prooi ryg.    

Product Details

ISBN-13: 9780624089551
Publisher: Tafelberg
Publication date: 08/21/2020
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 288
File size: 423 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Marinda van Zyl is in Namibië gebore, maar woon deesdae in Langebaan aan die Weskus. Haar historiese romans sluit in: Wilhelmina Radebe kom tuis (2011), Amraal (2015) en Dors (2018).  ,
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews