Roofdier

Roofdier

by Marie Lotz
Roofdier

Roofdier

by Marie Lotz

eBook

$10.99  $12.90 Save 15% Current price is $10.99, Original price is $12.9. You Save 15%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Vyf vooraanstaande sakemanne van Pretoria word koelbloedig met hul eie jagwapens vermoor. Kaptein Alek Strauss, lid van die Fiskale se Spesiale Ondersoekeenheid, het nog nooit iets so gewetenloos teëgekom nie. Waar gaan die Woestynroos volgende toeslaan? Die Fiskale se forensiese speurwerk lewer geen leidrade op nie, en met elke grumoord word die moordenaar slinkser. ’n Senutergende krimi-debuut deur Marie Lotz – ’n skrywer wat die bloederige donker onder ’n blink oppervlak blootlê.

Product Details

ISBN-13: 9780798182065
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 07/06/2021
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 336
File size: 381 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Marie Lotz is gebore en getoë in Benoni, en behaal haar honneurs in toegepaste linguistiek by Universiteit van Johannesburg. Sy het meer as twintig jaar ervaring as tekswerker, eers by Beeld, later by Jacklin Uitgewers, en deesdae as vryskutpersklaarmaker vir mediese en regsverslae. Sy woon in Pretoria en het een seun. Roofdier is haar debuutroman.   
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews