Retoervloot: Kaapstad en die VOC in 1713

Retoervloot: Kaapstad en die VOC in 1713

by Dan Sleigh
Retoervloot: Kaapstad en die VOC in 1713

Retoervloot: Kaapstad en die VOC in 1713

by Dan Sleigh

eBook

$11.99  $15.43 Save 22% Current price is $11.99, Original price is $15.43. You Save 22%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Dit is 1713. VOC-admiraal Johannes van Steelant bring sy ryklik belaaide retoervloot terug na Nederland uit Batavia. Saam op die vlagskip, sy vyf jong kinders. Hulle word een-een siek – die gevreesde kinderpokke. Op 12 Februarie gaan die gesin aan land in Tafelbaai. Enkele maande later is sowat die helfte van die Kaapse bevolking dood aan pokke. In Retoervloot bring VOC-kenner Dan Sleigh dié gegewe, en die verbysterende werkinge van die VOC-retoervlootstelsel, lewend voor die oog. 

Product Details

ISBN-13: 9780624092599
Publisher: Tafelberg
Publication date: 01/27/2022
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 416
File size: 14 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Dan Sleigh is in 1938 aan die Langebaanstrandmeer gebore. Hy behaal in 1987 sy doktorsgraad in geskiedenis aan die US. In 2001 wen hy die Sanlam-romanwedstryd vir Eilande, wat ook etlike ander pryse ontvang. In 2015 wen sy boek 1795 NB-Uitgewers se Groot Romanwedstryd; dié roman ontvang in 2017 sowel die WA Hofmeyrprys as die ATKV-Prosaprys.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews