Retoervloot: Kaapstad en die VOC in 1713
Dit is 1713. VOC-admiraal Johannes van Steelant bring sy ryklik belaaide retoervloot terug na Nederland uit Batavia. Saam op die vlagskip, sy vyf jong kinders. Hulle word een-een siek – die gevreesde kinderpokke. Op 12 Februarie gaan die gesin aan land in Tafelbaai. Enkele maande later is sowat die helfte van die Kaapse bevolking dood aan pokke. In Retoervloot bring VOC-kenner Dan Sleigh dié gegewe, en die verbysterende werkinge van die VOC-retoervlootstelsel, lewend voor die oog.
"1140959271"

11.99
In Stock
5
1
![Retoervloot: Kaapstad en die VOC in 1713](http://img.images-bn.com/static/redesign/srcs/images/grey-box.png?v11.10.4)
Retoervloot: Kaapstad en die VOC in 1713
416![Retoervloot: Kaapstad en die VOC in 1713](http://img.images-bn.com/static/redesign/srcs/images/grey-box.png?v11.10.4)
Retoervloot: Kaapstad en die VOC in 1713
416
11.99
In Stock
Product Details
ISBN-13: | 9780624092599 |
---|---|
Publisher: | Tafelberg |
Publication date: | 01/27/2022 |
Sold by: | Barnes & Noble |
Format: | eBook |
Pages: | 416 |
File size: | 14 MB |
Note: | This product may take a few minutes to download. |
Language: | Afrikaans |
About the Author
From the B&N Reads Blog