Regsdraaie: Allegaartjies van my reis in Suider Afrika

Regsdraaie: Allegaartjies van my reis in Suider Afrika

by Jacandel
Regsdraaie: Allegaartjies van my reis in Suider Afrika

Regsdraaie: Allegaartjies van my reis in Suider Afrika

by Jacandel

eBook

$9.99 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Hierdie is letterlik n nege maande reis van digby 40 000 kilometer van regtige regsdraaie op die regte oomblikke deur Suider Afrika.

Dis n allegaartjie van stories, gebeurtenisse, herinnerings en ervarings met sy getroue Colt 2.8 Tdi 4x4 op grondpaaie, modderpaaie, teerpaaie en eindig met n 1400 kilometer ompad linksdraai.

In die tyd het hy verlief geraak op die Kaokoveld en in sy eie woorde sê hy, “ Dis die plek wat God eerste geskape het en die bietjie wat oor was het hy aan die res van die wêreld uitgedeel.” Groot woorde gewis.

Elke storie in die boek is van sy eie ervaringe op die oop pad en die sienings daarin is sy eie. Dit is sy reis. Geniet dit saam met hom, want dit was great gewees.


Product Details

BN ID: 2940155298465
Publisher: Jacandel
Publication date: 06/07/2018
Sold by: Smashwords
Format: eBook
File size: 8 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Ek is baie jare terug in die Paarl gebore en het ook daar skool gegaan. Weermag en n paar wye draaie volg tot ek uiteindelik ontdek dat ek met groente wil boer. Dit is nou na ek amper n jaar in Europa en Israel rond gekerjakker het. Terug in Suid Afrika word ek na baie jare se klaas speel die baas van my eie plaas in Vioolsdrift. Daar was ek in staat om vir agtien jaar myself uit te leef in my boerdery en dan boonop die Richtersveld in my “agterplaas” te hé. Na my Pa se ontydige afsterwe in 2014 verloor ek my mojo en verkoop die plaas drie jaar later om my droom uit te leef van, om deur Afrika te reis. My belangstellings is wyd en probeer ek my lewe ten volle leef. Deur die jare was daar so een of twee dames wat die hartsnare getokkel het, maar soos n vriendin vir my sê,”jy is unpinnable” en “go for it.” Ek het een lewe en leef dit ten volle, hoekom nie en dan is ek boonop aan die verkeerde kant van vyftig, so daar is minder jare oor as wat verby is. Ek is en was nog altyd n adventurer at heart. n Baie goeie pêl sé ek is one of a kind. Dis wie ek is en o ja ek het uit die bloute uit begin skryf……. Kan ek dit oorvertel!

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews