Regardt: Dis nie luck nie - net genade

Regardt: Dis nie luck nie - net genade

Regardt: Dis nie luck nie - net genade

Regardt: Dis nie luck nie - net genade

eBook

$9.49  $10.36 Save 8% Current price is $9.49, Original price is $10.36. You Save 8%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Regardt se lewe het glad nie naby God begin het nie, maar hy het beslis die pad na Hom gevind. Hy vertel van sy vroegste kinderjare in Bez Valley tot die punt waar sy lewe op die kruin van sy loopbaan, ná 'n onverskillige lewe met drank en 'n vergeefse soeke na 'n dieper sin, heeltemal uitmekaarval. Hy het sy gesin en huis verloor, maar een oggend met 'n babelaas en trane wat oor sy wange loop het hy 'n onvergeetlike ontmoeting met God gehad wat sy hele lewe vir goed verander het. Regardt is die merkwaardige verhaal van 'n man wat nooit sy passie vir die lewe en vir rolprente verloor het nie, maar wat op 'n swaar manier moes leer dat toewyding en gehoorsaamheid aan God die vreugde en sin bring wat hom opgewonde maak oor sy lewe. Vandag is hy gelukkig getroud met Clara Joubert. Die lig van die silwerdoek skyn weer op hom en oor sy lewe sê hy met oortuiging: "Dis nie luck nie - net genade."

Product Details

ISBN-13: 9780796318282
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 09/17/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 288
File size: 4 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Regardt het sy eerste rol in 'n fliek op skool gespeel. Daarna verskyn hy in verskeie flieks en TV-programme. Hy raak later bekend as regisseur van TV-programme soos Vyfster en flieks soos Faith like Potatoes.
Danny Fourie was 'n gemeentepredikant, maar is uit die bediening en was vir 'n tyd die hoof van godsdienstige programme by die SAUK. Hy was by Lux Verbi en CLF en het toe die uitgeehoof van Bybel-Media geword. Hy werk op die oomblik in die boekebedryf as 'n vryskut. Hy bly in Durbanville.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews